1 Chronicles 2:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Isai was die vader van sy eersgeborene Eliab, en Abinadab, die tweede, en Simma, die derde,
Afrikaans (NLV) 2011
Isai se oudste seun was Eliab, sy tweede was Abinadab, sy derde was Samma,
Afrikaans 1933/1953
en Isai was die vader van Elíab, sy eersgeborene, en van Abinádab, die tweede, en Símea, die derde;
Afrikaans 1983
Isai was die vader van Eliab sy oudste, Abinadab sy tweede seun, Samma sy derde,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Isai het Eliab, sy eersgeborene, verwek, daarna Abinadab, die tweede, Simea, die derde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Isai het sewe seuns gehad: Eliab, Abinadab, Samma,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Isai se sewe seuns was, van die oudste tot die jongste: Eliab, Abinadab, Samma,