1 Chronicles 2:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ozem die sesde, Dawid die sewende:
Afrikaans (NLV) 2011
sy sesde was Osem en sy sewende was Dawid.
Afrikaans 1933/1953
van Osem, die sesde, van Dawid, die sewende.
Afrikaans 1983
Osem sy sesde en Dawid sy sewende seun.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Osem, die sesde, Dawid, die sewende.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Osem en Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Osem en Dawid.