1 Chronicles 2:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Abígail het Amasa gebaar, en die vader van Amasa was Jeter, die Ismaeliet.
Afrikaans (NLV) 2011
Abigal het met ’n man met die naam Jeter, ’n Ismaeliet, getrou. Hulle seun was Amasa.
Afrikaans 1933/1953
En Abígail het Amása gebaar; en die vader van Amása was Jeter, die Ismaeliet.
Afrikaans 1983
Abigal was Amasa se ma en sy pa was Jeter die Ismaeliet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abigajil het aan Amasa geboorte gegee. Amasa se vader was Jeter, die Ismaeliet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abigal was die ma van Amasa. Amasa se pa was die Ismaeliet Jeter.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abigal was met Jeter, ’n Ismaeliet, getroud en hulle seun was Amasa.