1 Chronicles 2:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Kaleb, die seun van Hesron, het die kinders van Asuba, sy vrou, en van Jériot verwek; haar seuns is dit; Jeser en Sobab en Ardon.
Afrikaans (NLV) 2011
Gesron se seun Kaleb het twee vroue gehad, Asuba en Jeriot. Asuba se seuns was Jeser, Sobab en Ardon.
Afrikaans 1933/1953
En Kaleb, die seun van Hesron, het by sy vrou Asúba Jeríot verwek. En dit is haar seuns: Jeser en Sobab en Ardon.
Afrikaans 1983
Gesron se seun Kaleb was die pa van 'n dogter, Jeriot, by sy eerste vrou, Asuba. Jeser, Sobab en Ardon was ook haar seuns.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kaleb, seun van Gesron, het Jeriot verwek by Asuba, sy vrou. Dit was haar seuns: Jeser, Sobab en Ardon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kaleb seun van Gesron en sy eerste vrou Asuba het 'n dogter gehad, haar naam was Jeriot. Jeriot se seuns was Jeser, Sobab en Ardon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gesron se seun Kaleb het by sy eerste vrou, Asuba, ’n dogter, Jeriot, en drie seuns, Jeser, Sobab en Ardon, gehad.