1 Chronicles 2:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hur was die vader van Uri, en Uri was die vader van Besaleël.
Afrikaans (NLV) 2011
Gur was die pa van Uri. Uri was die pa van Besaleël.
Afrikaans 1933/1953
En Hur was die vader van Uri; en Uri van Besáleël.
Afrikaans 1983
Gur was die vader van Uri, en Uri van Besaleël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gur het Uri verwek, en Uri het Besaleël verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gur was die pa van Uri, Uri was die pa van Besaleël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gur was Uri se pa en Uri was Besaleël se pa.