1 Chronicles 2:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Segub was die vader van Jaïr, wat drie en twintig stede in die land Gílead gehad het.
Afrikaans (NLV) 2011
Segub was die pa van Jaïr, wat oor 23 stede in die land Gilead regeer het.
Afrikaans 1933/1953
En Segub was die vader van Jaïr, en hy het drie en twintig stede in die land Gílead gehad.
Afrikaans 1983
Segub was die vader van Jaïr, wat drie en twintig dorpe in Gilead besit het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Segub het Jaïr verwek. Hy het drie-en-twintig dorpe in die Gileadstreek besit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Segub was die pa van Jaïr. In die land Gilead was daar 23 dorpe wat behoort het aan Jaïr.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Segub was Jaïr se pa. Jaïr het 23 dorpe in Gilead besit.