1 Chronicles 2:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Jeragmeël, die eersgeborene van Hesron, was: Ram, die eersgeborene, en Buna en Oren en Osem en Ahía.
Afrikaans (NLV) 2011
Jeragmeël, die oudste seun van Gesron, se seuns was Ram, die oudste, gevolg deur Buna, Oren, Osem en Agija.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Jerágmeël, die eersgeborene van Hesron, was: die eersgeborene Ram; verder Buna en Oren en Osem uit Ahía.
Afrikaans 1983
Die oudste seun van Gesron, Jeragmeël, se seuns by Agija was Ram, die oudste, en verder Buna, Oren en Osem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuns van Jeragmeël, Gesron se eersgeborene, was Ram, die eersgeborene, Buna, Oren en Osem by Agija.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gesron se oudste seun, Jeragmeël, en sy vrou Agija se seuns was Ram, Buna, Oren en Osem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jeragmeël, Gesron se oudste seun, was die pa van Ram, sy oudste, asook Buna, Oren, Osem en Agija.