1 Chronicles 2:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jeragmeël het ook 'n ander vrou gehad met die naam van Atara; sy was die moeder van Onam.
Afrikaans (NLV) 2011
Jeragmeël het ’n tweede vrou gehad met die naam Atara. Sy was die ma van Onam.
Afrikaans 1933/1953
Jerágmeël het nog 'n ander vrou gehad met die naam van Atára; sy was die moeder van Onam.
Afrikaans 1983
Jeragmeël het nog 'n vrou gehad. Haar naam was Atara, en sy was die ma van Onam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jeragmeël het nog 'n ander vrou gehad; haar naam was Atara. Sy was die moeder van Onam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeragmeël het nog 'n vrou gehad. Haar naam was Atara, en sy was die ma van Onam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jeragmeël het nog ’n vrou gehad. Sy was Atara en sy was die ma van Onam.