1 Chronicles 2:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Ram, die eersgeborene van Jeragmeël, was Maäs en Jamin en Eker.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Ram, die oudste seun van Jeragmeël, was Maäs, Jamin en Eker.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Ram, die eersgeborene van Jerágmeël, was Maäs en Jamin en Eker.
Afrikaans 1983
Ram, die oudste seun van Jeragmeël, se seuns was Maäs, Jamin en Eker.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuns van Ram, Jeragmeël se eersgeborene, was Maäs, Jamin en Eker.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeragmeël se oudste seun Ram se seuns was Maäs, Jamin en Eker.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ram, die oudste seun van Jeragmeël, se seuns was Maäs, Jamin en Eker.