1 Chronicles 2:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Onam was Sammai en Jada. En die seuns van Sammai; Nadab en Abisur.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Onam was Sammai en Jada. Die seuns van Sammai was Nadab en Abisur.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Onam was Sámmai en Jada; en die seuns van Sámmai: Nadab en Abísur.
Afrikaans 1983
Onam se seuns was Sammai en Jada, en Sammai se seuns was Nadab en Abisur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onam se seuns was Sammai en Jada. Sammai se seuns was Nadab en Abisur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Onam se seuns was Sammai en Jada. Sammai se seuns was Nadab en Abisur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Onam se seuns was Sammai en Jada, en Sammai se seuns was Nadab en Abisur.