1 Chronicles 2:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die naam van die vrou van Abisur was Abíhail, en sy het vir hom Agban en Molid gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Abisur en sy vrou Abihajil was Agban en Molid.
Afrikaans 1933/1953
En die naam van die vrou van Abísur was Abíhail; en sy het vir hom Agban en Molid gebaar.
Afrikaans 1983
Die naam van Abisur se vrou was Abihajil, en sy het vir hom Agban en Molid in die wêreld gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die naam van Abisur se vrou was Abihajil. Sy het vir hom Agban en Molid in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die naam van Abisur se vrou was Abihajil, en hulle was die ouers van Agban en Molid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abisur se vrou was Abihajil en sy was Agban en Molid se ma.