1 Chronicles 2:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Nadab; Seled en Appaim, maar Seled het sonder kinders gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Nadab was Seled en Appajim. Seled is dood sonder kinders,
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Nadab was Seled en Appáim; en Seled het gesterwe sonder kinders.
Afrikaans 1983
Die seuns van Nadab was Seled en Appajim, maar Seled het kinderloos gesterf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nadab se seuns was Seled en Appajim. Seled het kinderloos gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nadab se seuns was Seled en Appajim. Seled het nie kinders gehad nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nadab se seuns was Seled en Appajim, maar Seled is sonder kinders dood.