1 Chronicles 2:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Appaim; Ishi. En die seuns van Jisi; Sheshan. En die kinders van Sesan; Ahlai.
Afrikaans (NLV) 2011
maar Appajim het ’n seun met die naam Jisi gehad. Die seun van Jisi was Sesan. Sesan se afstammeling was Aglai.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Appáim was Jíseï; en die seuns van Jíseï was Sesan; en die seuns van Sesan, Aglai.
Afrikaans 1983
Appajim het 'n seun Jisi gehad. Jisi se seun was Sesan, en Sesan was die vader van Aglai.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Appajim se nageslag was Jisi en Jisi se nageslag was Sesan, en Sesan se nageslag was Aglai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Appajim was die pa van Jisi, Jisi was die pa van Sesan, en Sesan was die pa van Aglai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Appajim het ’n seun Jisi gehad. Jisi se seun was Sesan, en Sesan was Aglai se pa.