1 Chronicles 2:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Jada, die broer van Sammai; Jeter en Jonatan, en Jeter het sonder kinders gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011
Sammai se broer Jada het twee seuns gehad, Jeter en Jonatan. Jeter is dood sonder kinders,
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Jada, die broer van Sámmai, was Jeter en Jónatan; en Jeter het gesterwe sonder kinders.
Afrikaans 1983
Jada se seuns was Agi, Sammai, Jeter en Jonatan. Jeter het kinderloos gesterf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jada, broer van Sammai, se seuns was Jeter en Jonatan. Jeter het kinderloos gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sammai se broer Jada se seuns was Jeter en Jonatan. Jeter het nie kinders gehad nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jada se seuns was Agi, Sammai, Jeter en Jonatan. Jeter het sonder kinders gesterf.