1 Chronicles 2:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Jónatan; Peleth en Zaza. Dit was die seuns van Jeragmeël.
Afrikaans (NLV) 2011
maar Jonatan het twee seuns gehad, Pelet en Sasa. Dit was die afstammelinge van Jeragmeël.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Jónatan was Pelet en Sasa. Dit was die seuns van Jerágmeël.
Afrikaans 1983
Jonatan se seuns was Pelet en Sasa. Hierdie mense was almal nakomelinge van Jeragmeël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jonatan se seuns was Pelet en Sasa. Dit was die nageslag van Jeragmeël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jonatan se seuns was Pelet en Sasa. Dit was die nageslag van Jeragmeël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jonatan se seuns was Pelet en Sasa. Hulle was almal nakomelinge van Jeragmeël.