1 Chronicles 2:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sesan het geen seuns gehad nie, maar dogters. En Sesan het 'n dienskneg gehad, 'n Egiptenaar, met die naam van Jarha.
Afrikaans (NLV) 2011
Sesan het geen seuns gehad nie, alhoewel hy dogters gehad het. Hy het ook ’n Egiptiese dienaar gehad met die naam Jarga.
Afrikaans 1933/1953
En Sesan het nie seuns gehad nie, net dogters; en Sesan het 'n Egiptiese dienaar gehad met die naam van Jarha;
Afrikaans 1983
Sesan het nie seuns gehad nie, net dogters. Hy het 'n Egiptiese slaaf met die naam Jarga gehad,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sesan het nie seuns gehad nie, maar wel dogters. Sesan het 'n Egiptiese slaaf met die naam Jarga gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sesan het nie seuns gehad nie, net dogters. Sesan het 'n Egiptiese slaaf gehad, sy naam was Jarga.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sesan het nie seuns gehad nie, net dogters. Hy het ’n Egiptiese slaaf met die naam Jarga gehad.