1 Chronicles 2:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Attai was die vader van Natan, en Natan van Sabad,
Afrikaans (NLV) 2011
Attai was die pa van Natan. Natan was die pa van Sabad.
Afrikaans 1933/1953
En Attai was die vader van Natan, en Natan van Sabad;
Afrikaans 1983
Attai was die vader van Natan, Natan die vader van Sabad,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Attai het Natan verwek, Natan het Sabad verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Attai was die pa van Natan, Natan was die pa van Sabad,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Attai was Natan se pa en Natan was Sabad se pa,