1 Chronicles 2:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sabad was die vader van Efal, en Eflal van Obed,
Afrikaans (NLV) 2011
Sabad was die pa van Eflal. Eflal was die pa van Obed.
Afrikaans 1933/1953
en Sabad van Eflal, en Eflal van Obed;
Afrikaans 1983
Sabad van Eflal, Eflal van Obed,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sabad het Eflal verwek, Eflal het Obed verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sabad was die pa van Eflal, Eflal was die pa van Obed,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sabad was Eflal se pa, Eflal was Obed se pa,