1 Chronicles 2:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Obed was die vader van Jehu, en Jehu van Asarja,
Afrikaans (NLV) 2011
Obed was die pa van Jehu. Jehu was die pa van Asarja.
Afrikaans 1933/1953
en Obed van Jehu, en Jehu van Asárja;
Afrikaans 1983
Obed van Jehu, en Jehu die vader van Asarja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Obed het Jehu verwek, Jehu het Asarja verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Obed was die pa van Jehu, Jehu was die pa van Asarja,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Obed was Jehu se pa en Jehu was Asarja se pa.