1 Chronicles 2:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Asarja was die vader van Heles, en Heles was die vader van Eleasa,
Afrikaans (NLV) 2011
Asarja was die pa van Geles. Geles was die pa van Elasa.
Afrikaans 1933/1953
en Asárja van Heles, en Heles van Eleása;
Afrikaans 1983
Asarja was die vader van Geles, Geles van Elasa,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Asarja het Geles verwek, Geles het Elasa verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asarja was die pa van Geles, Geles was die pa van Elasa,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Asarja was Geles se pa, Geles was Elasa se pa,