1 Chronicles 2:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Eleasa was die vader van Sisamai, en Sisamai was die vader van Sallum,
Afrikaans (NLV) 2011
Elasa was die pa van Sismai. Sismai was die pa van Sallum.
Afrikaans 1933/1953
en Eleása van Sísemai, en Sísemai van Sallum;
Afrikaans 1983
Elasa van Sismai, Sismai van Sallum,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elasa het Sismai verwek, Sismai het Sallum verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elasa was die pa van Sismai, Sismai was die pa van Sallum,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elasa was Sismai se pa, Sismai was Sallum se pa,