1 Chronicles 2:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sallum was die vader van Jekamja, en Jekamja van Elisama.
Afrikaans (NLV) 2011
Sallum was die pa van Jekamja. Jekamja was die pa van Elisama.
Afrikaans 1933/1953
en Sallum van Jekámja, en Jekámja van Elisáma.
Afrikaans 1983
Sallum van Jekamja en Jekamja die vader van Elisama.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sallum het Jekamja verwek, Jekamja het Elisama verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sallum was die pa van Jekamja, en Jekamja was die pa van Elisama.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sallum was Jekamja se pa en Jekamja was Elisama se pa.