1 Chronicles 2:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Hebron; Korag en Tappuag en Rekem en Sema.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Hebron was Korag, Tappuag, Rekem en Sema.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Hebron was: Korag en Tappúag en Rekem en Sema.
Afrikaans 1983
Die seuns van Hebron was Korag, Tappuag, Rekem en Sema.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Hebron was Korag, Tappuag, Rekem en Sema.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die nageslag van die mense van Hebron was die mense van die stede Korag, Tappuag, Rekem en Sema.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hebron se seuns was Korag, Tappuag, Rekem en Sema.