1 Chronicles 2:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seun van Sammai was Maon, en Maon was die vader van Bet-Sur.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seun van Sammai was Maon. Maon was die pa van Bet-sur.
Afrikaans 1933/1953
En die seun van Sámmai was Máon; en Máon was die vader van Bet-Sur.
Afrikaans 1983
Sammai het 'n seun Maon gehad, en Maon was die vader van Bet-Sur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sammai se seun was Maon, en Maon was die stigter van Bet-Sur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van die stad Maon was die nageslag van die mense van Sammai, en die mense van Maon was die voorouers van die mense van die stad Bet-Sur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sammai het ’n seun Maon gehad en Maon was Bet-Sur se pa.