1 Chronicles 2:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Efa, die byvrou van Kaleb, het Haran en Mosa en Gases gebaar; en Haran was die vader van Gases.
Afrikaans (NLV) 2011
Kaleb se byvrou Efa het geboorte gegee aan Garan, Mosa en Gases. Garan was die pa van Gases.
Afrikaans 1933/1953
En Efa, die byvrou van Kaleb, het Haran en Mosa en Gases gebaar; en Haran was die vader van Gases.
Afrikaans 1983
Kaleb se byvrou Efa het vir Garan, Mosa en Gases in die wêreld gebring. Garan was die vader van Gases.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Efa, byvrou van Kaleb, het Garan, Mosa en Gases in die wêreld gebring. Garan het Gases verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kaleb en sy byvrou Efa was die ouers van Garan, Mosa en Gases. Garan was die pa van Gases.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kaleb se byvrou Efa het vir Garan, Mosa en Gases gehad. Garan was Gases se pa.