1 Chronicles 2:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maäga, die byvrou van Kaleb, het Seber en Tirhana gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Nog een van Kaleb se byvroue, Maäka, het geboorte gegee aan Seber en Tirgana.
Afrikaans 1933/1953
Die byvrou van Kaleb, Máäga, het Seber en Tírhana gebaar;
Afrikaans 1983
Nog 'n byvrou van Kaleb, Maäka, het vir Seber en Tirgana in die wêreld gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maäga, byvrou van Kaleb, het Seber en Tirgana in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kaleb en sy byvrou Maäka was die ouers van Seber en Tirgana.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nog ’n byvrou van Kaleb, Maäka, het vir Seber en Tirgana gehad.