1 Chronicles 2:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy het ook Saaf gebaar, die vader van Madmanna, Sewa, die vader van Magbena, en die vader van Gíbea; en die dogter van Kaleb was Agsa.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy het ook geboorte gegee aan Saäf, die pa van Madmanna, en Sewa, die pa van Makbena en Giba. Kaleb het ook ’n dogter gehad met die naam Aksa.
Afrikaans 1933/1953
en sy het Saäf gebaar, die vader van Madmánna, Sewa, die vader van Magbéna en die vader van Gíbea; en die dogter van Kaleb was Agsa.
Afrikaans 1983
Sy het ook vir Saäf, vader van Madmanna, en vir Sewa, vader van Makbena en Giba, in die wêreld gebring. Aksa was 'n dogter van Kaleb.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy het ook vir Saäf, die vader van Madmanna, en vir Sewa, die vader van Magbena en Giba, in die wêreld gebring. Kaleb se dogter was Agsa.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle was ook die ouers van Saäf, die voorvader van die mense van die stad Madmanna. Kaleb en Maäka was ook die ouers van Sewa, die voorvader van die mense van die stede Makbena en Giba. Aksa was 'n dogter van Kaleb.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy was ook die ma van Saäf, Madmanna se pa, en van Sewa, wat Makbena en Giba se pa was. Kaleb het ook ’n dogter met die naam Aksa gehad.