1 Chronicles 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Peres; Hesron en Hamul.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Peres was Gesron en Gamul.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Peres was Hesron en Hamul.
Afrikaans 1983
Die seuns van Peres was Gesron en Gamul,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Peres se seuns was Gesron en Gamul;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Peres se seuns was Gesron en Gamul.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Peres se seuns was Gesron en Gamul.