1 Chronicles 2:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit was die seuns van Kaleb, die seun van Hur, die eersgeborene van Efrata; Sobal, die vader van Kirjat-Jearim,
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was die afstammelinge van Kaleb. Die seuns van Gur, die oudste seun van Kaleb se vrou Efrata, was Sobal, die pa van Kirjat-Jearim,
Afrikaans 1933/1953
Dit was die seuns van Kaleb. Die seuns van Hur, die eersgeborene van Éfrata, was Sobal, die vader van Kirjat-Jeárim,
Afrikaans 1983
Dit dan was Kaleb se nakomelinge. Die seuns van Gur, die oudste seun van Efrata, was Sobal vader van Kirjat-Jearim,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was Kaleb se nageslag. Die seuns van Gur, die eersgeborene van Efrata, was Sobal, die stigter van Kirjat-Jearim;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was die nageslag van Kaleb. Die nageslag van Gur, die oudste seun van Efrata, was: Sobal, die voorvader van die mense van die stad Kirjat-Jearim,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle was almal Kaleb se nakomelinge. Gur, die oudste seun van Gesron en Efrata, se drie seuns was Sobal (Kirjat-Jearim se pa),