1 Chronicles 2:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Salma die vader van Betlehem, Haref die vader van Bet-Gader.
Afrikaans (NLV) 2011
Salma, die pa van Betlehem, en Garef, die pa van Bet-Gader.
Afrikaans 1933/1953
Salma, die vader van Betlehem, Haref, die vader van Bet-Gader.
Afrikaans 1983
Salma vader van Betlehem, en Garef vader van Bet-Gader.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salma, die stigter van Betlehem; Garef, die stigter van Bet-Gader.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salma, die voorvader van die mense van die stad Betlehem, en Garef, die voorvader van die mense van die stad Bet-Gader.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salma (Betlehem se pa) en Garef (Bet-Gader se pa).