1 Chronicles 2:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sobal, die vader van Kirjat-Jeárim, het seuns gehad; Haroë en die helfte van die Manahetiete.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Sobal, die pa van Kirjat-Jearim, was Reaja, helfte van Managat
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Sobal, die vader van Kirjat-Jeárim, was Hároë en die helfte van Menúgot.
Afrikaans 1983
Uit Sobal vader van Kirjat-Jearim het gekom: Reaja, die helfte van Managat se mense,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Sobal, die stigter van Kirjat-Jearim, was Haroë, die helfte van die mense van Managat,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sobal, die voorvader van die mense van Kirjat-Jearim, was ook die voorvader van die mense van Haroê en van die helfte van die mense van Menugot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sobal (Kirjat-Jearim se pa) se nageslag was: Reaja, die helfte van Managat se mense,