1 Chronicles 2:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die geslagte van Kirjat-Jeárim; die Itriete en die Pugiete en die Sumatiete en die Misraiete; van hulle het die Sareatiete en die Estauliete gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
en die families van Kirjat-Jearim, die Jitreërs, Puteërs, Sumaners en Misraners. Uit hulle het die mense van Sora en Estaol voortgekom.
Afrikaans 1933/1953
En die geslagte van Kirjat-Jeárim was: die Jitriete en Putiete en Sumatiete en die Misraïete; uit hulle het die Soreatiete en Estaoliete voortgekom.
Afrikaans 1983
en die volgende geslagte van Kirjat-Jearim: die Jitreërs, Puteërs, Sumaners en Misraners. Uit hulle het die Soraners en Estaolers voortgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en die volgende familiegroepe van Kirjat-Jearim: die mense uit Jeter, Put, Suma en Misra. Uit hulle het die mense van Sora en Estaol voortgekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense in Kirjat-Jearim was van die families Jeter, Put, Suma en Misra. Die mense van die stede Sora en Estaol was van hulle nageslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en die families van Kirjat-Jearim: die Jitreërs, Puteërs, Sumaners en Misraners. Uit hulle het ook die mense van Sora en Estaol voortgekom.