1 Chronicles 2:54 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Salma; Betlehem en die Netofatiete, Atarot, die huis van Joab, en die helfte van die Manahetiete, die Soriete.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Salma was Betlehem, die Netofaners, Atrot-Bet-Joab, die helfte van Managat, die Soreërs
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Salma was: Betlehem en die Netofatiete, Atrot-Bet-Joab en die helfte van die Managtiete, die Soreïete.
Afrikaans 1983
[54-55] Betlehem, die Netofaners, Atrot-Bet-Joab, die ander helfte van Managat se mense, die Soreërs, en die skrywersgeslagte wat in Jabes woon, naamlik die Tirateërs, Simateërs en Sukateërs, was nakomelinge van Salma. Hulle is die Keniete wat van Gammat vader van Bet-Rekab afstam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Salma was die mense van Betlehem, Netofa, Atrot-Bet-Joab, die helfte van die mense van Managat en Sora,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die nageslag van Salma was die mense van Betlehem, Netofa, Atrot-Bet-Joab, en die ander helfte van die mense van Menugot, en die Sora-mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salma se nageslag was: Betlehem, die Netofaners, Atrot-Bet-Joab, die ander helfte van Managat se mense, die Soreërs