1 Chronicles 2:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Etan; Asarja.
Afrikaans (NLV) 2011
En die seun van Etan was Asarja.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Etan was Asárja.
Afrikaans 1983
Die seun van Etan was Asarja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Etan se seun was Asarja.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Etan het 'n seun gehad, sy naam was Asarja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Etan se seun was Asarja.