1 Chronicles 2:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook die seuns van Hesron wat vir hom gebore is; Jeragmeël en Ram en Chelubai.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Gesron was Jeragmeël, Ram en Kaleb.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Hesron wat vir hom gebore is, was Jerágmeël en Ram en Kelúbai.
Afrikaans 1983
Die seuns wat vir Gesron gebore is, was Jeragmeël, Ram en Kaleb.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuns wat vir Gesron gebore is, was Jeragmeël, Ram en Kaleb.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gesron se seuns was Jeragmeël, Ram en Kelubai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gesron se seuns was Jeragmeël, Ram en Kaleb.