1 Chronicles 21:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het met Gad, die siener van Dawid, gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het met Gad, Dawid se siener, gepraat. Dit was die boodskap:
Afrikaans 1933/1953
En die HERE het met Gad, die siener van Dawid, gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
Die Here sê toe vir Gad, die siener van Dawid:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het vir Gad, die siener van Dawid, gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gad was Dawid se siener. Die Here het vir Gad gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Gad, Dawid se siener, gesê: