1 Chronicles 23:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die seuns van Gersom was Sebuel die hoof.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Gersom het Subael, die familieleier, ingesluit.
Afrikaans 1933/1953
die seuns van Gersom: Sébuel, die hoof.
Afrikaans 1983
Van die nageslag van Gersom was Subael die hoof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van Gersom se nageslag was Sebuel die familiehoof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sebuel was die hoof van die Gersom-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Subael was die leier van die nageslag van Gersom.