1 Chronicles 23:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die seuns van Jishar; Shelomit die hoofman.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Jishar het Selomit, die familieleier, ingesluit.
Afrikaans 1933/1953
die seuns van Jishar: Selómit, die hoof;
Afrikaans 1983
Van die nageslag van Jishar was Selomit die hoof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van Jishar se nageslag was Selomit die familiehoof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Selomit was die hoof van die Jishar-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Selomit was die leier van Jishar se nageslag.