1 Chronicles 23:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het al die vorste van Israel saam met die priesters en die Leviete versamel.
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid het al die leiers van Israel bymekaargeroep, saam met die priesters en Leviete, vir die kroningseremonie.
Afrikaans 1933/1953
En hy het al die vorste van Israel en die priesters en die Leviete bymekaar laat kom.
Afrikaans 1983
Hy het ook al die ampsdraers van Israel, die priesters en die Leviete laat bymekaarkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het al die leiers van Israel, die priesters en die Leviete byeengebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het al die amptenare van Israel, en die priesters en Leviete laat bymekaarkom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe roep hy al die leiers van Israel, saam met die priesters en die Leviete, bymekaar.