1 Chronicles 23:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die seuns van Ussiël; Miga die eerste, en Jesia die tweede.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Ussiël was Miga, die familieleier, en Jissija, die tweede.
Afrikaans 1933/1953
die seuns van Ussiël: Miga, die hoof, en Jissía, die tweede;
Afrikaans 1983
Van die nageslag van Ussiël was Miga die hoof en Jissija die tweede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van Ussiël se seuns was Miga die familiehoof en Jissija die tweede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Miga was die hoof van die Ussiël-familie en Jissija was die onder-hoof.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Miga was die leier van Ussiël se nageslag en Jissija was die tweede.