1 Chronicles 23:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Merári; Mahli en Musi die seuns van Magli; Eleasar en Kis.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Merari was Magli en Musi. Die seuns van Magli was Eleasar en Kis.
Afrikaans 1933/1953
die seuns van Merári: Magli en Musi; die seuns van Magli: Eleásar en Kis.
Afrikaans 1983
Die seuns van Merari was Magli en Musi. Die seuns van Magli was Eleasar en Kis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Merari se seuns was Magli en Musi. Magli se seuns was Eleasar en Kis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Merari se seuns was Magli en Musi. Magli se seuns was Eleasar en Kis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Merari se seuns was Magli en Musi. Magli se seuns was Eleasar en Kis.