1 Chronicles 23:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Dawid het hulle in afdelings verdeel onder die seuns van Levi, naamlik Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het Dawid die Leviete in afdelings opgedeel, genoem na die drie seuns van Levi, naamlik Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans 1933/1953
En Dawid het hulle verdeel in afdelings volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merári.
Afrikaans 1983
Dawid het hulle ingedeel in groepe volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid het hulle toe in afdelings ingedeel volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het die Levi-familie in drie groepe verdeel en laat werk. Hulle was die Gerson-familie, die Kehat-familie en die Merari-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid het hulle in groepe ingedeel volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merari.