1 Chronicles 24:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat Rehabja betref: van die seuns van Rehabja was die eerste Jissía.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die afstammelinge van Regabja was Jissija die leier.
Afrikaans 1933/1953
Wat Rehábja betref, van die seuns van Rehábja: Jissía, die hoof.
Afrikaans 1983
Jissija uit die nageslag van Regabja,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat Regabja betref, die nageslag van Regabja was Jissija, die hoof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jissija van die Regabja-familie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jissija uit die nageslag van Regabja,