1 Chronicles 24:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die Jishariete; Selomot: van die seuns van Selomot; Jahath.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die afstammelinge van Jissija was Selomit die leier. Van die afstammelinge van Selomit was Jagat die leier.
Afrikaans 1933/1953
Van die Jishariete: Selómot; van die seuns van Selómot: Jahat.
Afrikaans 1983
Selomit uit die nageslag van Jishar, en Jagat uit die nageslag van Selomit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat die groep van Jishar betref, was dit Selomit, en die nageslag van Selomit was Jagat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Selomit van die Jishar-familie, Jagat van die Selomit-familie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Selomit uit die nageslag van Jishar, Jagat uit die nageslag van Selomit,