1 Chronicles 24:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die broer van Miga was Jissía; van die seuns van Jissía; Sagaria.
Afrikaans (NLV) 2011
saam met Jissija, die broer van Miga. Van die afstammelinge van Jissija was Sagaria die leier.
Afrikaans 1933/1953
Die broer van Miga was Jissía; van die seuns van Jissía: Sagaría.
Afrikaans 1983
Jissija was Miga se broer, en Sagaria was die familiehoof uit die nageslag van Jissija.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Miga se broer was Jissija, en die nageslag van Jissija was Sagaria.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ook Jissija broer van Miga, en Sagaria van die Jissija-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sagaria uit die nageslag van Jissija, Miga se broer.