1 Chronicles 24:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Merári was Magli en Musi; die seuns van Jaäsia; Beno.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die afstammelinge van Merari was Magli en Musi die leiers. Van die afstammelinge van Jaäsija was Beno die leier.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Merári was Magli en Musi; die seuns van sy seun Jaäsía.
Afrikaans 1983
Die seuns van Merari was Magli en Musi. Uit die nageslag van Jaäsija,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Merari was Magli, Musi, en die nageslag van sy seun Jaäsija.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Magli en Musi was seuns van Merari. 'n Seun van Merari, Jaäsija,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Magli en Musi was Merari se nakomelinge uit die nageslag van Jaäsija.