1 Chronicles 24:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat Kis betref: die seun van Kis was Jeragmeël.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die afstammelinge van Kis was Jeragmeël die leier.
Afrikaans 1933/1953
Wat Kis betref, die seuns van Kis was Jerágmeël.
Afrikaans 1983
Jeragmeël was die familiehoof uit die nageslag van Kis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
ook Kis, en die nageslag van Kis was Jeragmeël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeragmeël was die hoof van die Kis-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jeragmeël uit die nageslag van Kis.