1 Chronicles 25:11 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vierde vir Jisri, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011
Die vierde lot het op Seri geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
die vierde vir Jisri; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983
die vierde op Seri,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die vierde op Jisri, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die vierde op Seri en twaalf van sy seuns en familielede,