1 Chronicles 25:18 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die elfde vir Asareel, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011
Die elfde lot het op Asarel geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
die elfde vir Asáreël; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983
die elfde op Asarel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die elfde op Asarel, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die elfde op Asarel en twaalf van sy seuns en familielede,