1 Chronicles 25:19 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die twaalfde vir Hasabja, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011
Die twaalfde lot het op Gasabja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
die twaalfde vir Hasábja; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983
die twaalfde op Gasabja,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die twaalfde op Gasabja, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die twaalfde op Gasabja en twaalf van sy seuns en familielede,